DIT IS EK WAT BEVRY
MARIETHA NEL

Hoofstuk 57

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60.

Hoofstuk 57
Glo in MY
Woensdag, 13 Februarie 2008 om 23:54
Glo in MY, en alles wat EK vir jou belowe het, sal EK jou gee. EK beloof jou elke dag weer en weer dat EK jou liefhet, en jou in die hemel wil inlei. EK wil dit so graag vir jou doen, omdat EK jou so liefhet. EK is niks aan jou verskuldig nie, maar die feit is dat EK jou liefhet.
 
Glo in MY
EK sal jou bevry
Uit kommer en nood
Daar is ook geen dood
 
As jy vas in MY glo
Kyk op na BO
En sê; VADER, ek glo
En het MY uit jou hele hart lief
O, MY klein hartedief
Dan sal EK jou gryp in MY arm
Dan is jy veilig en warm
Amen.
 

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205