DIT IS EK WAT BEVRY
MARIETHA NEL

Hoofstuk 39

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60.

Hoofstuk 39
Die belangrikheid van jou hart
7 Januarie 2008 om 16;55
Jou hart is die bron van jou aardse lewe en al jou gedagtes kom uit die klein breintjie in jou hart. In Spreuke 4;23 staan; ‘Bewaar jou hart meer as alle dinge want daaruit is die oorsprong van lewe’. Ja, jou hart is die orgaan wat jou aardse liggaam lewe gee. Die Gees gee lewe binne-in die positiewe hartkamertjie en so begin die hart klop en lewe deurtrek jou hele wese. Jou geestelike hart is die Liefde vir MY en vir jou naaste. Daardeur, deur Liefde, sal EK jou onsterflike geestelike liggaam opwek en jy sal MY goddelike kind wees. Jy sal wees ‘n engel in MY RYK. Dit alles deur jou Liefde wat jou Lewe is.
Liefde is jou Hart wat klop
Liefde pomp die lewegewende Bloed (Gees) deur jou; Liefde is die Bron van jou lewe; Liefde is die Rede van jou bestaan; Liefde is Waaruit jy geskape is; En jy Sal terugkeer tot Liefde; Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205