DIT IS EK WAT BEVRY
MARIETHA NEL

Hoofstuk 41

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60.

Hoofstuk 41
Wapenrusting van Liefde en Geloof
7 Januarie 2008 om 17;41
Trek MY wapenrusting aan
Dit is EK wat julle weg oopbaan
Dan sal jy verstaan
Dat EK
Jou wil opwek
En EK
Jou aantrek
Die volle wapenrusting
En jou hart sal sing
Omdat EK verlossing
Vir jou bring
 
Ja, trek aan,
Trek aan
Jou wapenrusting
Van Liefde en Geloof
En jy sal sing
En MY daardeur loof
Ja, EK kloof
Vir jou die waters
EK beloof
Jou die lewe
En nooit hoef jy te bewe
Want jy
Sal MY bely
Voor koning en voor kneg
EK IS julle Weg.
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205