DIT IS EK WAT BEVRY
MARIETHA NEL

Hoofstuk 51

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60.

Hoofstuk 51
EK heel en genees
1 Februarie 2008 om 11;00
MY kinders, EK gee julle soveel seëninge, maar elkeen van julle het ‘n hartseer wat julle moet dra. Die verlies van mense wat jy liefhet, die hartseer van alleenheid.
Doen van alles afstand en kom na MY. Wat julle nou verloor, SAL EK vir julle teruggee, en meer nog. EK gee daarmee saam vir julle al die skatte van die hemel.
Amen.