|
DIE LAASTE OORDEEL EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 9
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40. |
|
|
58. Al die Roomse, wat nie ten volle afgodsdienaars was nie, en wat, uit hul godsdienstige
oortuiging, die goeie gedoen het uit die eerlikheid van hul harte, en wat ook na die Meester
opgekyk het, is gelei in gemeenskappe wat ingerig is in die begrensing die naaste aan die
Hervormers, en is daar onderrig, die Woord word gelees, en die Meester preek vir hulle, en hulle
wat waarhede ontvang en dit op die lewe toepas, is opgelig in die hemel en word engele. Daar is
baie sulke gemeenskappe in elke kwartier, en hulle word bewaak aan alle kante teen die verraad
en skelmstreke van die monnike, en van die Babiloniese suurdeeg. Origens, al hulle kinders is in
die hemel, omdat, siende dat hulle onderrig is deur die engele onder die geleiding van die
Meester, weet hulle niks van die valshede van die godsdiens van hulle ouers nie.
|
|
|
|
|