|
DIE LAASTE OORDEEL EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 13
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40. |
|
|
62. Hulle van die Roomse nasie het hierdie liefde wat dominasie (die leer van die Nikolaïete) het
uit die waansinnigheid van sy genot, en het die Woord verag, en verkies die diktate van die Pous
bokant die Woord. Hulle is totaal verwoes met betrekking tot die uiterlike, totdat hulle nie meer
enigiets van die kerk weet nie, dan word hulle in die hel gewerp en word duiwels. Daar is `n
sekere aparte hel vir hulle wat wens om aanbid te word as gode, want so is hulle fantasie, dat
hulle nie sien wat is nie, maar wat nié is nie. Hulle beswyming is so dat dit persone aantas in `n
boosaardige koors, wat dinge sien wat swewe in die lug en in die kamer, en op die oortreksel
van die bed, wat nie daar bestaan nie. Die ergste van booshede word bedoel deur: “Hy sal jou
die kop vermorsel deur die Saad van die vrou….en wie se wond genees het.” (Gen 3:15). “Die
hakskeen” van die Meester, wat “ die Saad van die vrou is,” is die Goddelike wat voortvloei in
die uiterste, wat die Woord is in die sin van die letter.
|
|
|
|
|