|
DIE LAASTE OORDEEL EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 31
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40. |
|
|
81. In daardie wêreld, net soos in die vorige, dryf hulle handel in verskeie dinge, veral in kosbare
stene, wat deur onbekende weë verkry is vanuit die hemel, waar daar kosbare stene is in
oorvloed. Die rede vir hulle handel in kosbare stene is dat hulle die Woord in die oorspronklike
taal lees, en beskou die sin van die letter van die Woord as heilig, en kosbare stene
korrespondeer met die sin van die letter van die Woord. Oor die onderwerp van hierdie
korrespondensie, sien Die Doktrine van die Nuwe Jerusalem Aangaande die Heilige Skrifte (n.
42‐45). Hulle verkoop hulle kosbare stene aan die Heidene wat hulle omsirkel in die noordelike
kwartier. Hulle het ook die kuns om nabootsings te produseer, en oortuig die ander dat hierdie
luukse kuns baie eg is, maar hulle wat so doen, word baie swaar gestraf deur `n boete deur hulle
goewerneurs.
|
|
|
|
|