|
DIE LAASTE OORDEEL EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 11
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40. |
|
|
60. Hier is ek toegelaat om iets gedenkwaardig by te voeg. Dit is aan my toegestaan om met
Louis XIV te praat, die oupa van die heersende koning van Frankryk, wat, terwyl hy in die wêreld
was, die Meester aanbid het, die Woord gelees, en die Pous slegs as die hoogste erken het in die
kerk; gevolglik waarvan hy groot waardigheid in die geestelike wêreld het en regeer die beste
gemeenskap van die Franse nasie. Eenkeer het ek hom gesien afdaal met lere, en nadat hy
afgedaal het hoor ek hom sê, dat dit vir hom lyk asof dit Versailles is, en toe was daar stilte vir
ongeveer `n halfuur, en teen die einde van daardie tyd, sê hy, dat hy met die koning van
Frankryk gepraat het, sy kleinseun, betreffende die “Pouslike Bul Unigenitus,” en adviseur hom
om van die vorige ontwerp af te sien, en dit nie te aanvaar nie, omdat dit nadelig vir die Franse
nasie sou wees, hy sê dat hy dit diepsinnig geïnsinueer het in sy gedagtes. Dit het plaasgevind in
die jaar 1759, op die 13de dag van Desember, ongeveer agt uur in die aand.
|
|
|
|
|