|
DIE LAASTE OORDEEL EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 17
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40. |
|
|
66. Dit was anders met die sogenaamde heiliges wat in die hemel was, hulle weet hoegenaamd
niks van wat op die aarde aangaan nie, ook het ek nie met hulle gepraat nie, sodat nie enige
idee hiervan in hulle denke ingaan nie. Eenkeer het net Maria, die moeder van die Meester
verby gegaan, en het oorhoofs verskyn in `n wit gewaad, en dan, om `n wyle te stop, en sy sĂȘ dat
sy inderdaad die moeder van die Meester was, en dat Hy wel uit haar gebore is, maar dat Hy die
God geword het, en alles van die mans wat uit haar was, afgeskud het, en dat sy nou Hom
aanbid as haar God, en is onwillig dat enigeen Hom moet erken as haar Seun, omdat alles in
hom Goddelik is.
|
|
|
|
|