DIE LAASTE OORDEEL
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 8

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40.

57. Na die Laaste Oordeel was hulle status so verander, dat hulle nie toegelaat was om bymekaar te kom in geselskappe nie, soos voorheen; maar weë was aangewys tot elke liefde, goed of boos, wat hulle wat vanaf die wêreld inkom, onmiddellik binnegaan, en gaan na die gemeenskap wat korrespondeer met hulle liefde. Dus was die boses weggeneem na `n gemeenskap wat in vereniging is met die helle, en die goeie na `n gemeenskap wat in vereniging is met die hemele, dus is voorsorg getref dat hulle nie weer kunsmatige hemele vir hulleself vorm soos voorheen nie. Sulke gemeenskappe in die wêreld van die geeste, wat tussen die hemele en die helle lê, is ontelbaar; en is so baie as wat daar generasies en spesies is van die goeie en die bose emosies. En in die tussentyd, voordat die geeste opgehef word of na die hemel, of in die helle gewerp word, is hulle in geestelike vereniging met die mens op aarde, omdat hulle ook in die middeweg is tussen die hemel en die hel.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205