|
DIE LAASTE OORDEEL EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 22
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40. |
|
|
71. Wat betref hulle godsdiens, dit was toegelaat net soos dit is, omrede die ooreenkoms met
die gees van die Oosterlinge, op grond waarvan dit ook ontvang was in so baie lande en
koninkryke; en omdat, terselfdertyd, maak dit die voorskrifte van die Tien Gebooie `n kwessie
van religie, en dit het iets van die Woord, en veral omdat dit die Meester erken as die Seun van
God, en die Wysste van almal. En buitendien verstrooi dit die afgodiese van baie nasies. Die rede
hoekom Mohammed nie die middel was om sy volgelinge oop te maak vir `n meer interne
godsdiens nie, was op grond van sy veelwywery, wat onreinheid uitasem teenoor die hemel;
want die huwelik van `n man met een vrou, korrespondeer met die huwelik van die Meester en
die Kerk wat uit mense bestaan.
|
|
|
|
|