|
DIE LAASTE OORDEEL EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 4
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40. |
|
|
53. In die dae van die Laaste Oordeel, het ek baie duisende van daardie nasie gesien wat uit
daardie stede gewerp was, en uit die omringende dorpies en omliggende lande. Hulle was
diegene wat toe hulle in die wêreld was, niks gedoen het van die goeie vanuit enige godsdiens of
gewete nie, maar slegs op die rekening van reputasie, dat hulle opreg mag vertoon ter wille van
wins; maar wanneer die vooruitsig vir faam en wins weggeneem word, soos in die geval van die
geestelike wêreld, dan storm hulle in elke afskuwelikheid in; en wanneer hulle in die velde en
lande is, en buitekant die stede, roof hulle almal wat hulle teëkom. Ek het hulle gesien waar
hulle gewerp word binne brandende golwe wat uitstrek onder die oostelike streek, en binne in
`n donker spelonk wat uitstrek onder die suidelike streek. Die uitwerping het ek gesien op die
9de dag van Januarie, 1757. Al wat oorgebly het was hulle waar daar `n godsdiens was, en `n
gewete uit godsdiens.
|
|
|
|
|