|
DIE LAASTE OORDEEL EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 34
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40. |
|
|
84. Nadat die vorige entoesiastiese geeste van hulle verwyder is, het die gebewe wat hierdie
geeste veroorsaak het, opgehou, en hulle voel nou `n beweging aan hulle linkerkant. Daar word
dit getoon, dat vanaf die eerste keer dat hulle opeenvolgend in slegter dinge ingegaan het, en
deur die bevel van hulle heilige gees, in afskuweliker dinge, wat hulle aan niemand openbaar
nie. Ek het `n gesprek gehad met die stigter van hierdie godsdienstige oortuiging, en met Penn,
wat sĂȘ dat hulle nie deel het aan hierdie dinge nie. Maar hulle wat hierdie dinge begaan het,
word ondertoe gestuur na die dood in `n donker plek, waar hulle in hoeke sit, en kom voor soos
die besinksel van olie.
|
|
|
|
|