|
DIE LAASTE OORDEEL EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 28
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40. |
|
|
78. Vreemdelinge uit Europa, sĂȘ hulle, word nie toegelaat nie, en wanneer hulle deurdring in
hulle land of streek, veral die monnike, vra hulle hul wat hulle weet, en wanneer hulle enige
besonderhede verhaal van hulle godsdienstige oortuiging, noem hulle dit `n beuselagtigheid wat
hulle ore aanstoot gee, en dan stuur hulle hulle uit om te gaan werk, ten einde om iets nuttigs te
doen, en as hulle weier om te werk, verkoop hulle hul as slawe, wat hulle wette hul toelaat om
hulle te kasty soos hulle wil, en as hulle hul nie kan dwing om enigiets te doen nie, word hulle
ten laaste verkoop vir `n klein sommetjie geld aan die laagste klas.
|
|
|
|
|