|
DIE LAASTE OORDEEL EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 21
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40. |
|
|
70. Mohammed homself, wat die Koran geskrywe het, kan nie in die hedendaagse tye gesien
word nie. Ek was vertel gewees dat hy in die vroeë tye die voorsitter oor die Mohammedane
was, maar omdat hy begeer het om oor al die dinge van hulle godsdiens te domineer as `n god,
was hy uit sy stoel verwyder wat hy onder die Roomse gehad het. Eens was sommige
gemeenskappe opgewonde deur `n boosaardigheid om Mohammed as `n god te erken. Om die
opstandelinge te bedwing, was Mohammed van onder af opgebring na boontoe en aan hulle
getoon, en toe het ek hom ook gesien. Hy kom voor soos die liggaamlike geeste, wat geen
innerlike persepsie of waarneming het nie, sy gesig is nader aan swart; en ek hoor hom slegs
hierdie woorde sê: “Ek is julle Mohammed;” en gou het hy weer neergesink, as’t ware, en hy het
teruggekeer na sy plek.
|
|
|
|
|