DIE LAASTE OORDEEL
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 35

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40.

85. Siende dat hulle die twee sakramente verwerp het, die Doop en die Heilige Avondmaal, en nog steeds die Woord lees, en predik die Meester, en spreek met `n obsessie deur entoesiastiese geeste, en vermeng die heilige dinge van die Woord met waarhede wat ontheilig is, is daarom geen gemeenskap van hulle gevorm in die geestelike wêreld nie, maar nadat hulle ontbind is, dwaal hulle hierheen en daarheen, en is verstrooi, en bymekaar gemaak in die hierbo genoemde woestyn.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205