|
DIE LAASTE OORDEEL EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 38
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40. |
|
|
88. Nadat dit openbaar gemaak is dat hulle erken die Meester slegs soos die Ariane doen, dat
hulle die Woord van die Profete en Evangeliste minag, en haat `n lewe van naasteliefde, en tog
berus die pilare van die hele hemel op hierdie drie dinge, dan word hulle wat in die kennis en
terselfdertyd in die geloof van hulle geheime is, geoordeel as Antichriste wat die drie beginsels
van die Christelike kerk verwerp naamlik die Goddelikheid van die Meester, die Woord, en
naasteliefde, en word buitentoe uit die Christelike wêreld gedryf tot binne in `n woestyn, wat
aan die einde van die suidelike kwartier naby die Quakers is.
|
|
|
|
|