DIE LAASTE OORDEEL
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 6

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40.

55. Wat Luther se lot is, sal op `n ander plek vertel word, want ek het hom dikwels gehoor en gesien. Hier sal ek slegs sê, dat hy dikwels gewens het om hom terug te trek van sy geloof alleen, maar dit was nutteloos; en daarom is hy steeds in die wêreld van die geeste, wat middeweg is tussen die hemel en die hel, waar hy somtyds baie harde dinge deurmaak.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205