|
DIE LAASTE OORDEEL EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 7
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40. |
|
|
56. (VII) Die Roomse in die Geestelike Wêreld. Die Roomse, en die Laaste Oordeel op hulle, was
behandel in die kort werkie oor die Laaste Oordeel (n. 53‐64). Die Roomse in die geestelike
wêreld kom voor rondom die Hervormers, en is van hulle geskei deur `n tussenruimte, wat hulle
nie geoorloof is om oor te steek nie. Nietemin, hulle wat van die Jesuïtiese orde was, het deur
skelm kunste vir hulleself kommunikasie verkry, en het ook vir hulle afgesante uitgestuur, op
onbekende paaie, vir die doel om hulle te verlei. Maar hulle was ontdek, en nadat hulle gestraf
is, was hulle of teruggestuur na hulle deelgenote, of was in die hel gewerp.
|
|
|
|
|