BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 77

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Verandering van wil - Die oorwinning oor die materie 5486 Die gees wat julle nog aan die aarde gekluister hou, staan vyandig teenoor My, want alles wat julle begeer, behoort aan hom. Die geeste wat hy nog besit, is nog vêr van My verwyder en hy wil verhinder dat hulle na My terugkeer. Julle het self as mens al aansienlik vooruitgegaan in jul ontwikkeling en tog is julle nog in sy mag, solank as wat julle nog nie geleer het om die materie te verag, as iets wat geheel en al aan hom behoort nie. Julle sal kennis moet hê van die geestelike samehang. Julle moet weet dat alles wat vir julle sigbaar is, geestelik onvolmaak is, dus deel van My teenstander. Hou dit egter nog jul sinne gevange, dan bevind julle jul nog in sy gebied, willekeurig op hom gerig. Kan julle jul egter daarvan vrymaak, van die begeerte na dit wat aan hom behoort, dan ontsnap julle ook uit sy krag. Dan verhef julle julself as’t ware van die aarde na die Ryk van die Gees wat aan My behoort en wat julle ooreenkomstig jul bestemming sal mag bewoon, om daarin te kan doen en laat in ooreenstemming met My Wil. Op aarde sal julle nou hierdie verandering van julle wil moet volbring. Julle sal die materiële wêreld moet leer verag. Julle sal haar moet sien vir wat sy in werklikheid is, naamlik 'n opeenhoping van onryp geeste wat hulle nog teen My verset Wie hulleself nog moet louter. Julle sal daarom bo die materie moet uitstyg, omdat julle in die ontwikkelingsfase die hoogste geeste is op hierdie aardsmateriële wêreld. En julle sal moet probeer om die laaste bande met hierdie wêreld te verbreek en in die plek daarvan ‘n band te smee met die Ryk waarvan Ek Heerser is, waar alles vergeestelik en onnoemlik gelukkig is. Julle sal julleself bewustelik moet bevry uit die heerskappy van My teenstander en na My toe kom. Maar solank die materie julle egter nog gevange hou, solank julle ‘n verlange daarna bespeur, is julle nog nie vry van haar heerskappy en dus nog nie geskik vir die Geestelike Ryk nie, want Ek wil julle onverdeelde liefde besit. Ek wil julle hele denke in beslag neem. Ek kan slegs dan in julle werk, wanneer julle heeltemal vry geraak het van haar wese. Want dan is vryheid, krag en lig jou deel. Dan het die gees in julle homself bevry uit Satan se mag en hom tot My verhef, van Wie hy nou vir ewig nie meer kan skei nie. Solank as wat julle op aarde bly, sal hy julle voortdurend mislei. Sonder die verlange na die materie is julle egter gevrywaar van sy versoekinge. Dan het julle die materie oorwin, dan verlang julle net nog maar na die goedere van die geestelike ryk en wanneer julle in besit is van hierdie goedere, sal julle sterk wees en dus ook oorwinnaar oor die een wat My teenstander is. Wanneer iemand hom (Satan) oorwin het, beteken dit dat hy My kind geword het, kandidaat is vir My Ryk wat nie van hierdie wêreld is nie, dat hy onmeetlike geluksaligheid geskenk is wat waarlik opweeg teen die swaar stryd teen die teenstander hier op aarde, maar wat nooit anders as deur stryd te verkry is nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205