BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 199

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Aarde, die skool van die gees -Middel tot die doel - Doel op sigself 5750 Beskou die aarde slegs as ‘n skool vir die gees, as verblyfplek vir julle siele om ryp te word, wat nog deur ’n skool moet gaan, voordat sy die geesteryk kan binnetree. Julle kan nie onder dwang so gevorm word dat julle geskik sal wees vir die geesteryk nie; julle moet hierdie omvorming self volbring. En daarvoor is die aardse lewe aan julle geskenk. Dog sien julle mense nie die betekenis en die doel van die aardse lewe in nie, julle benut dit in ‘n ander opsig, julle probeer maar net voordeel daaruit te trek vir die liggaam en dink nie aan julle siele nie, - julle beskou die aardse lewe as die doel op sigself, - terwyl dit die middel is tot die doel, die middel om vir die gees die laaste rypheid op te lewer. Om die wilsproef af te lê is die eintlike taak, wat julle tydens die aardse lewe moet vervul, wat egter in alle vryheid afgelê moet word, om welke rede julle dan eers opheldering sal kry oor die betekenis en die doel van die aardse lewe, wanneer julle julself ernstig met hierdie vraag sal besighou. God het julle egter verstand gegee, sodat julle te alle tye hierdie vraag kan stel, - waarom en tot welke doel julle julself op aarde bevind. Stimulering vir hierdie vraag is daar genoeg om julle heen, maar die vraag moet in volledige vryheid uit julleself na vore kom, om nou ook reg beantwoord te kan word. Selfs die wêreldse mens sou hom met hierdie (19.8.1953) vraag moet besighou, selfs hy sal van tyd tot tyd moet nadink oor die rede en die doel van die aardse bestaan, in soverre hy vir homself tyd sal gun vir sulke gedagtes. In die bevrediging van sy liggaamlike verlange en begeertes sal hy waarlik nie die doel van sy lewe kan sien nie, dan sal gedagtes aan die dood hom ook altyd skrik aanjaag of verontrus, of hy sal elke gedagte daaraan verwerp met die mening, om na die dood nie meer te bestaan nie. Slegs ‘n mens wat weinig nadink, kan hierdie mening hê, want as hy hom maar ernstig met die probleem van die voortbestaan na die dood besig wil hou, sou hy gedurende sy lewe op aarde genoeg bewyse gevind het wat hom anders sou laat dink. Aan die mens is ’n verstand gegee, maar as hy dit egter nie wil gebruik nie, sal hy verder leef soos ‘n dier, want die korrekte gebruik van die verstand laat hom anders dink en handel, dit laat hom bewustelik lewe; die wêreldse mens egter, wat die lewe op aarde as ‘n doel op sigself beskou, het sy verstand nog nie op die korrekte wyse gebruik nie, hy het dit slegs in ‘n bepaalde rigting laat werk, hy het nog nie nagedink oor ‘n geestelike wêreld nie, wat ook wel aanneemlik is buite die materiële wêreld, omdat die mens andersins onbeperkte seggenskap sou moes hê oor die totale skepping, dus ook oor die prosesse in die natuur en oor die eie lotsbestemming. Solank die mens self afhanklik is van ‘n hoër Mag, van ‘n hoër Wil, wat vir hom deur die loop van sy aardse lewe bewys word, solank moet hy ‘n wêreld of ‘n sfeer erken waar hierdie hoër Mag heers en omdat hy weet dat hy weerloos aan hierdie Mag oorgelewer is, dat hierdie Mag sy lewensloop bepaal en moet hy homself ook afvra waarom en met welke doel sy aardse lewe so ontvou, soos wat dit die geval is en of hy wel die doel vervul, wat nie slegs wêrelds kan wees nie, maar waar geestelike ontwikkeling waarskynliker is. Die mens kan tot ‘n verstandelike resultaat kom, as hy tenminste die wil het om opheldering te verkry, óf die aardse lewe ‘n doel op sigself is, óf slegs ‘n middel tot die doel. Die gawe van die verstand sal en moet dit uitwys, want julle sal tot verantwoording geroep word vir julle wil, wat hom teen alles verset het wat God hom geskenk het om sy doel op aarde te bereik. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205