BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 138

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Oorgawe van die wil aan God 5632 Bied julle as 'n offer aan die Heer, gee julleself gedweë aan Hom oor, verlang dat Sy Wil ook julle s’n moet wees, dat julle nie meer enige soort weerstand in julle sal voel nie, dat julle heeltemal aan hom gewy sal wees. Die volledige oorgawe van jul wil aan God se Wil verseker dat julle reg dink, reg wil en reg doen. Maar wanneer julle die geringste weerstand in gedagte het, keer julle ook weg, al is dit net ongemerk, van dit wat God se Wil is, want hierdie weerstand skep ‘n basis waar God se teenstander aktief kan wees. Dit is dus 'n daad van die grootste inspanning wanneer die mens sy eie wil prysgee en homself heeltemal ondergeskik maak aan die Goddelike Wil, wat egter altyd maklik haalbaar is, hoe meer die liefde aktief word in 'n persoon, want om liefdevol aktief te wees is alreeds om in noue kontak te kom met die ewige Liefde, dit is om julself met Haar te verenig en dus gelyktydig 'n mens se eie wil te laat vaar. Dit is die rede waarom iemand wat 'n lewe lei van liefde, God nie meer opponeer nie, want sy trek hom na God, hy gee homself nederig aan die Een wat hom geskape het, hy ken geen weerstand nie, geen ongehoorsaamheid aan God, hy poog net altyd om aan Hom te voldoen. In daardie geval het hy nie langer enige wil van sy eie nie, omdat hy vervul is met die liefde van God, Wie se Wil nou in hom werk, aangesien geestelike eenheid plaasgevind het deur middel van die liefde. Liefde is dus die sekerste gevoel dat die mens binne God se Wil lewe en dit is waaroor julle net altyd bedag moet wees in die beoefening van liefde; wat julle ookal doen, moet slegs deur die liefde bepaal word, julle harte moet sag en verdraagsaam wees, sag en heelhartig nederig en hulpvaardig teenoor alle mense. Julle moet jul naastes, jul broers, in alle mense sien, want julle is almal kinders van een Vader; julle moet nie woede of bitterheid in julle laat ontstaan nie, maar weet dat alles julle sal benader tot voordeel van julle verandering, julle volmaaktheid. Wat in julle omgewing boos is, sal deur julle goed word, julle liefde moet die wapen wees wat julle teen jul vyande gebruik. Julle moet nooit kwaad met kwaad beveg nie, maar doen goed aan diegene wat dit nie goed met julle bedoel nie. Dan sal julle band met die ewige Liefde altyd stewiger word, dan sal julle binne God se Wil leef, dan het Sy Wil ook julle s’n geword, dan het julle julself aangebied as 'n offer deur julle weerstand vrywillig op te gee en Hom te erken as jul Heer, as jul God en Vader van ewigheid, aan wie julle julself heeltemal oorgegee het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205