BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 253

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Twee verskillende wêrelde - Die stem van die goeie Herder 5865 Die aarde en die geesteryk is twee verskillende wêrelde en die bewoners van die aarde sal selde begrip hê vir dit wat vanuit die geesteryk na hulle sal kom in die vorm van die Goddelike Woord. Hulle sal selde begrip hê vir die geestelike goedere wat aan hulle uit die geesteryk oorgedra word. Maar dit gaan hier oor My Woord: My skape herken My stem. Dit is maar 'n klein kudde waarvan Ek Self Herder is. Dit is maar 'n klein skare wat tot Myne gereken kan word. Dit is maar weinig mense wat in ‘n lewendige verbinding met My staan, by wie nie net die mond spreek nie, maar ook die hart wanneer hulle bid. Daar is maar min mense wat 'n lewende geloof het, in wie se lewe Ek in die eerste plek kom en vir wie Ek ook 'n ware Vader kan wees, wat Ek as My kinders kan beloon met gawes wat aan hulle My Liefde bewys. Die meeste van die mense staan vêr van My af. En as Ek tot hulle spreek, maak My stem geen indruk op hulle nie. Hulle herken in My Woorde nie die stem van die goeie Herder, Wie hulle roep om Hom te volg nie. Hulle gaan hul eie gang. Hulle staan maar net op die wêreld en knoop geen verbinding met die geesteryk aan nie, waaruit hulle groot seën sou kon put vir hul siele. Soos wat die twee wêrelde verskillend is - die aarde en die geesteryk - so is ook die mense verskillend en behoort hulle by een van hierdie twee ryke. En daarom sal My Woord altyd net aangehoor word deur diegene wat die roep van hul Herder sal hoor, die wat van My is, of hulle wat nog besluiteloos is na watter ryk hulle sal terugkeer. Hulle hoor My roep en ervaar dit as 'n lokroep waardeur hulle aangetrokke voel. My roep bly altyd en ewig dieselfde: "Volg My na". Want daar is net een pad wat na die doel lei, wat al My skapies moet gaan: Die weg van die liefde. En wie hierdie weg sal gaan, behoort aan Myne en hulle sal hul Herder volg, wat hulle waarlik na hul tuiste sal lei en Wie hulle nie aan Sy vyand sal uitlewer nie, Wie hulle beskerm as die vyand die kudde binnekom om hulle te verstrooi. En hierdie vyand sal alles doen om My van My skapies te vervreem. Hy sal as ’n vermomde wolf onder My skapies inkom en probeer om hulle weg te lok, om hulle dan genadeloos te verskeur en aan die ewige dood prys te gee. Maar My skape sal My stem herken en hulle sal by Hom bly Wie hulle as hul goeie Herder sien. En net die ander skape sal hulle deur hom laat verlei indien My lokroep nie sterker is en hulle na My dring nie, sodat Ek hulle kan opneem in My kudde en hulle beskerm teen die vyand. My stem klink waarlik hard en duidelik en My lokroep dring oral deur, sodat niemand kan sê om dit nooit te gehoor het nie. Maar net hulle wat van goeie wil is, hoor dit en herken dit as die roep van Liefde van die Vader na Sy kinders en volg Hom. En al is die pad hoe smal, Ek gaan voor hulle uit en lei Myne veilig en behoue na hul bestemming. En elkeen wat My stem hoor, volg My as hy aan Myne behoort. Maar dit is nie die stem van die wêreld nie; Hierdie stem weerklink vanuit die geesteryk en maak daarom net indruk op Myne, wat streef na daardie ryk en sy geregtigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205