BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 108

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Dreigende draaipunt 5567 Julle kan 'n nuwe tydperk aankondig vir alle mense, want julle in staar 'n keerpunt in die gesig. En dit is ook My wil dat julle, My knegte op aarde, hierdie aankondiging van My altyd sal noem, want Ek wil hê dat die mense hierdie kennis moet kry, selfs al sal hulle dit nie glo nie. Hulle gedagtes sal gelei word na die komende gebeurtenis, na die tyd wat selfs vir 'n ongelowige persoon as abnormaal sal voorkom . Hulle sal leer oor 'n groot verandering in hul lewensomstandighede en 'n baie duidelike verwysing na die einde wat kort daarna sal volg. Hulle sal leer van hierdie verandering, want dit kan hul geloof laat herleef nadat dit gebeur het en as hulle die wêreldgebeure sal volg en al die tekens wat julle voorspel het, sal dit vir hulle duidelik word. 'n Nuwe tydperk kom nader en Ek kondig dit nie sonder rede aan julle mense nie. Die pad wat julle stap is nog vêr van My af; want slegs selde, indien ooit, speel Ek 'n rol in julle lewe. Nietemin wil Ek hê dat julle na My toe moet kom, na My moet roep, om My altyd die pad te laat lei en nie jou lewe sonder My te lewe nie. Dit is waarom Ek julle keer op keer roep, totdat julle dit so duidelik sal hoor, dat julle op My oproep ag sal slaan. Om hierdie rede sal My knegte op aarde die mense inlig wat hulle te wagte staan, dat alles anders sal gebeur as wat hulle wil en hoop. Binnekort sal die laaste fase voor die einde begin, binnekort sal die finale stryd van geloof uitbars, maar dit sal voorafgegaan word deur 'n kragtige omwenteling van die aarde wat al die mense sal laat dink, maar wat nietemin slegs deur 'n paar erken sal word as 'n laaste oproep van waarskuwing en vermaning van bo. Julle mense moet glo dat julle nog 'n moeilike pad sal moet reis, maar met My Krag sal dit vir julle moontlik wees, daarom wil Ek vir julle My Krag vooraf aanbied, selfs aan dié van julle wat nog nie in My glo nie. Roep My aan in tye van nood en jy sal My hulp duidelik ervaar, maar moenie swig voor die magte van die duisternis nie, moet hulle nie vervloek nie en kla nie as julle pynlik geraak word deur wat sonder versuim sal plaasvind nie. Dink daaroor na wanneer 'n besluit vir of teen My van julle verwag word. Oorweeg die feit dat Ek kan gee en neem, maar sal altyd net aan julle gee wat julle sal baat vir die ewigheid. Moet nie toelaat dat julle verlei word deur allerlei wêreldse beloftes nie, want julle sal weer alles verloor, maar wat julle geestelik bekom het, sal by julle bly en aan julle ewige genoeë bied. Julle staan voor 'n draaipunt in die wêreld, julle is besig om 'n keerpunt in beide 'n aardse en geestelike weg te nader en julle mense is in die senter van 'n massiewe gebeurtenis. Hou aan My vas, julle God en Vader van ewigheid en julle sal veilig bly, terwyl alles rondom julle sal vergaan, want Ek Self is julle krag en mag, Ek Self is Heer oor lewe en dood. Enigiemand wat saam met my is, wie aan My sy sal staan, hoef werklik niks te vrees nie, want hy sal lewe tot in ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205