BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 545

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Jesus Christus as Leier skenker van Krag 6568 Alle geestelike vooruitgang moet voor geveg word. En dit moet steeds weer beklemtoon word, dat die weg opwaarts moet lei, dat dit na die doel moet voer, dus altyd 'n sekere krag vereis. Omdat julle mense self weinig krag besit, sal julle dit dus van My moet vra, of julle sal dit moet verwerf deur werksaam te wees in liefde. Die weg omhoog sou nooit gegaan kan word sonder toevoer van krag nie, want hy is nie plat nie. Hy is inspannend vir elke mens, tensy die mens 'n mate van liefdeskrag besit, sodat hy geen enkele inspanning voel nie. Dan dra die liefde hom self omhoog. Wie dus nog kragteloos is en tog graag die weg omhoog wil aflê, moet 'n beroep doen op hulp, op 'n leier wat hom sal vergesel, wat hom sal ondersteun en hom van krag sal voorsien. En hierdie helper en leier is Jesus Christus, aan wie julle mense julleself sal moet toevertrou op julle weg oor die aarde, sodat dit na die doel sal voer. Jesus Christus sal julle eers by die Bron van Lewe bring, waaruit julle krag sal kan put vir julle tog oor die aarde. Want Jesus Christus bring aan julle My Woord, die goddelike leer van die Liefde. En steeds sal julle in die eerste plek van hierdie liefdesleer moet kennis neem en dan in ooreenstemming met die leer werksaam raak. Dan sal julle krag ontvang en sal julle nou aan die sy van julle leier vol vertroue aan die klim omhoog kan begin, want julle sal nou ook die swaarste struikelblokke kan oorkom kragtens die liefde, tot welke julle julle wese omvorm het, wanneer julle volgens My liefdesleer sal lewe. In die begin van julle lewe is julle kragteloos. Maar julle hoef nie kragteloos te bly nie. Want baie maklik sal julle 'n mate van liefdeskrag kan verwerf, wanneer julle 'n beroep doen op die hulp van Jesus Christus, Wie aan die kruis gesterf het omdat julle swakhede medelye in Hom opgewek het. En Hy het daarom deur Sy dood 'n mate van genade verwerf, waaruit julle nou onbeperk genade en krag sal kan trek. Die klim omhoog vereis krag en alleen Één kan aan julle hierdie krag verskaf: Jesus Christus. Want alle krag gaan van My uit en Ek en Jesus Christus is Één. Julle sal dus ten volle bewustelik 'n beroep moet doen vir My krag, deurdat julle My daarom sal vra, deurdat julle in My sal glo en nou in hierdie geloof ook My wil vervul, dit wil sê: Julle die Goddelike gebooie van die liefde tot rigsnoer van julle lewenswandel sal maak. Dan verwerf julle krag en Ek Self sal julle ook nooit sonder krag laat nie, omdat julle My vol vertroue daarvoor gevra het. En dan gaan julle die weg omhoog en julle sal nou julle krag kan gebruik om alle weerstande te oorkom, om struikelblokke uit die weg te ruim en julle sal nie moeg word of kragteloos neersink nie, want Wie julle van krag voorsien, gaan ook voortdurend langs julle, omdat julle Hom erken, omdat julle glo in My in Jesus Christus, omdat julle Hom as julle Leier uitgekies het, omdat julle My by julle aanwesig laat wees wanneer julle 'n lewe in liefde lei, wanneer julle die goddelike leer van die liefde naleef. Dit sal julle moet weet, omdat julle andersins nie sal kan verstaan waarom julle aardse lewe dikwels moeilik en drukkend is en waarom julle tot die Ene julle toevlug sal moet neem, Wie alleen die las kan verminder, wat julle leer hoe om die weg moeiteloos af te lê. Julle moet weet dat slegs die liefde die bron van krag is, dat julle sonder liefde nie die doel sal kan bereik nie. Want julle begin julle lewe op aarde in die diepte en sal dit moet verlaat op die hoogte, indien julle aardse weg nie tevergeefs sou gewees het nie. Maar julle sal julle doel kan bereik wanneer julle die regte Leier aanroep, wanneer julle by Jesus Christus aansluit, wat Self die weg gegaan het en wat julle uitnooi om Hom na te volg as julle geluksalig wil word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205