BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 221

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die koms van die Heer - Wegneming 5799 Julle sal My sien kom in die wolke en die geesteryk sal na julle toe neerdaal, want julle wat aan My getrou sal bly tot aan die einde, word alreeds gereken as bewoners van die geesteryk, ofskoon julle nog in die vleeslike liggaam is. Julle het die rypheid bereik sodat julle My van Aangesig tot Aangesig mag aanskou. Maar Ek kom julle tegemoet deur wolke omhul, want julle kan nog nie die hele volheid van My Lig verdra nie, ofskoon julle My sal kan aanskou sonder om te vergaan. Die verskynsel van die wegneming en My wederkoms na die aarde, is slegs vir My gelowiges verstaanbaar en geloofwaardig. En al motiveer Ek steeds weer hierdie gebeurtenisse en probeer dit vir julle te verklaar, wil die mense van hierdie aarde niks ongewoon of onnatuurlik aanneem nie, omdat hulle geen begrip vir die geestelike het nie en iets geestelik daarom ook nie aan hulle geopenbaar kan word nie. En daarom sal hulle My ook nie kan aanskou nie, terwyl julle, My gelowiges, jubelend en verlangend julle hande na My sal uitstrek; maar hulle sal egter heeltemal niks sien nie. Maar die verskynsel van die wegneming sal nie vir hulle heeltemal verborge bly nie en dit sal hulle in ’n groot vreesagtigheid stort. Want dit sal onnatuurlik wees dat julle My tegemoet sal sweef en Ek julle Self na My toe sal trek, dat julle liggaam die aarde lewend sal verlaat, om die Hemel, die lig, tegemoet te gaan. Maar ook daardie lig sal die ongelowiges nie kan sien nie, want wanneer hulle nog teenstand bied, het hulle geen toegang tot die lig nie. Deur die verskynsel van die wegneming, die mees ongewone ervaring op hierdie aarde, kan die mense, wie vooraf die kennis daarvan ontvang het, hulleself nog bekeer, ofskoon hulle dit nie toe aangeneem het nie. Dog ‘n kort gedagte daaraan kan die mens tot op die laaste oomblik aanspoor om na My te roep en hy sal dan nog gered wees voor die ondergang. Daarom laat Ek die wegneming vir vele sigbaar wees, om elke reddingsmoontlikheid uit te buit, maar die harte van die mense sal alreeds so verhard wees, dat hulle nie in staat sal wees om My Liefde te kan herken nie. Julle sal My egter sien en al die leed sal vergete wees, want dan sal julle nie meer bewoners van hierdie aarde wees nie, maar van My Ryk, want ‘n oord van vrede sal julle opneem sodat julle nooit meer aan die ou aarde sal dink nie. My koms in die wolke is al aan julle mense aangekondig sedert My Hemelvaart en daarom was Ek al dikwels deur Myne verwag. Maar My koms beteken ook die einde van hierdie aarde en eers wanneer ‘n verlossingstydperk verby is, sal Ek te wagte wees, omdat My koms die einde beteken en ‘n nuwe tydperk met die wegneming begin. Maar eers moet alle voorwaardes, wat ‘n oplossing van die aardse skeppings vereis, herkenbaar wees, want sowel My wederkoms na die aarde, asook die wegneming van diegene wat Myne is, kan nie plaasvind alvorens die definitiewe oordeelsdag vir die mense nie gekom het nie. Beide hierdie verskynsels sou vir die nog lewende ongelowige mense ‘n geloofsdwang beteken, maar Ek laat niks ongewoon gebeur om die mense te dwing om aan My te glo nie. Die definitiewe einde op hierdie aarde sal dit eers bepaal, want die definitiewe einde van hierdie aarde sal eers ‘n skeiding van die geeste tot gevolg hê. En dan kom Ek Self na diegene toe wie Myne is en Ek kom hulle haal, sodat hulle gevrywaar kan wees van die groot nood, omdat hulle nou hulle loon sal ontvang vir hulle trou en sal jubel en lofprysinge sal gee aan Hom, Wie hulle nou in alle Heerlikheid kan aanskou,. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205