BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 295

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God se sekere hulp in die komende nood 5968 Die wêreld sal julle mense nog baie te doene gee in 'n tyd van onrus, wat die einde sal voorafgaan. Want julle sal die wêreld steeds meer sien en die geestelike sal op die agtergrond raak, gesien die haglike situasie waarin julle mense sal beland en wat tog maklik te verdra sou wees, indien julle julleself op die geestelike sou instel, indien julle slegs by My sou aansluit en My om bystand gevra het. Julle sou die komende tyd maar op 'n verdraaglike manier kon deurstaan het met die korrekte ingesteldheid teenoor My. Glo hierdie Woorde van My en laat My Beeld in julle nie verdof nie. Dit wil sê, skuif My nie op die agtergrond ter wille van die wêreld nie, want Ek is ook Heer van hierdie wêreld en Ek kan julle waarlik uit alle nood weglei en teen alle gevare bewaar, indien julle My maar net teenwoordig sal laat wees, indien julle geen dag sal laat verbygaan sonder om julle innig met My te verbind en om My Liefde en Genade vra nie. Ek wil voortdurend in julle gedagtes wees en julle moet julle deur niks van My laat skei nie. Die besef dat Ek julle altyd kan en ook wil help, moet julle in elke aardse nood stil en met vertroue geduldig laat wag totdat My hulp kom. Want dit sal kom, indien julle aan My vashou en julle aan My en My Wil oorgee. Wie sal julle kan help as Ek dit nie kan doen nie? En bestaan daar wel 'n nood wat groter is as My Mag? En Ek beloof julle My hulp, indien julle Myne wil wees en bly, indien julle My kies en My die eerste plek in julle harte gee. Wat kan die wêreld julle aandoen? Solank julle julleself by My aansluit, is julle tog sterker as die wêreld, as alle bedreigings en laste wat My teenstander julle toebedeel. Ek kan dit ook vêr van julle hou en Ek doen dit, indien julle ernstig daarna streef om My en My Ryk te bekom. En al donder en raas dit om julle heen, julle sal stil en sonder gevaar die grootste storm by julle sien verbytrek, omdat Ek hom sal gebied om julle nie te tref nie. Skenk daarom geen aandag aan die wêreld en haar warboel nie. Word nie angstig en terneergedruk deur sake wat julle aardse lewe betref nie. Rig julle oë slegs vol vertroue op My en steek julle hande uit na My en Ek sal julle weglei uit alle nood. Ek sal julle veilig lei, ook oor ongelyke paaie. En sonder gevaar sal julle siele die doel bereik. Aards en geestelik sal Ek julle onder My hoede hou en julle krag gee in die komende tyd. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205