BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 524

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Oorgawe aan Jesus Christus -Heiland Arts en Bevryder 6508 Die sonde wat op julle rus deur julle eens af te gewend het van My, het julle tot gebrekkige en daarom ongelukkige wesens gemaak. En julle sal eers dan weer die weg na volkome saligheid vind wanneer julle van julle groot sondeskuld bevry word. Maar selfs al het julle gedurende die tyd voor julle beliggaming as mens, al ‘n deel van julle skuld uitgeboet, dan sal julle eers vrykom van al julle skuld indien julle julleself as mens deur Jesus Christus laat verlos. Eers dan kan Ek julle skuld delg wanneer julle julleself aan die Goddelike Verlosser Jesus Christus oorgegee het, in Wie Ek Myself op aarde beliggaam het. Alleen deur Jesus Christus kan julle weer terugkeer tot My, van Wie julle julleself eens vrywillig verwyder het en in Hom sal julle My ook herken as julle God en Vader van ewigheid. Die oorgawe aan Jesus Christus is dus wat Ek van julle verlang, want deur hierdie oorgawe toon julle dat julle wil weer aan My behoort. Maar gaan dit vir julle werklik daaroor om onder die kruis beskerming te soek en van Jesus Christus vergewing van julle sondes te ontvang? Gaan julle uiteindelik in volle geloof na Hom, Wie julle Heiland, julle Bevryder en julle Broeder is? Wil julle in alle erns op Sy genade, wat Hy vir julle aan die kruis verwerf het, ‘n beroep doen? Spreek julle in Gees en in waarheid wanneer julle Hom bely, of is dit slegs leë praatjies? Dink hieroor na, want dit sal julle lot beslis vir die ewigheid! Jesus Christus is waarlik julle Heiland en julle Arts. Hy is julle Redder uit sonde en dood, Hy is die omhulsel wat Myself gedra het, sodoende is ook Sy mag en krag onbegrens. En hierdie Jesus is en bly tot in alle ewigheid die sigbare GODHEID, want Ek het Hom gekies om vir julle ‘n SIGBARE God te kan wees, omdat Ek tog Gees is van ewigheid tot ewigheid. En as julle Hom aanroep, dan roep julle My aan en Ek verhoor julle dan, omdat Ek julle deur Jesus Christus die belofte gegee het: “Wanneer julle die Vader in My Naam iets vra, dan sal Hy dit vir julle gee”. Vertrou tog op hierdie woorde in ‘n vaste geloof, aarsel nie om julle aan julle Heiland en Verlosser Jesus Christus toe te vertrou nie, sodat Ek julle die bewys kan lewer dat Ek My Woord hou. Julle moet altyd daaraan dink dat Ek julle Self daartoe bring om in Gees en in waarheid te bid, dat Ek dus wil dat julle in elke nood van liggaam en siel na My toe kom. Neem tog eindelik eens die weg na My en dink aan My Woorde, laat dit diep in julle harte binnedring en glo sonder om te twyfel, want My belofte is waarheid, julle sorg egter self vir die vervulling daarvan. Ekself dra dus vir julle al julle sonde. Ek het elke smart en nood op My geneem wat julle as versoening vir julle oersonde moes dra. Dus kan die lewe van elke mens sonder sorge en vry van lyding wees, indien hy hom heeltemal aan My oorgee, indien hy wil hê dat Ek ook sy skuld vir hom gedra het. Maar ‘n lewende geloof moet sy gebed vergesel; hy moet weet dat Ek nie wil dat die mens ly nie, dat Ek egter nie sy leed teen My ewige orde in kan afwend, indien die geloof in hom nog te swak is nie. Weet dus dat ‘n roep nie tot My Oor sal deurdring, indien die mens nog aan My Liefde en Mag twyfel nie. Ek kan elke mens help en Ek wil elke mens help en wanneer julle geloof ‘n lewende geloof is, maak dan gebruik van hierdie belofte en gee julleself heeltemal aan My oor. Die vernaamste is dus ‘n lewende geloof aan My Liefde, wat Ek julle in My verlossingswerk bewys het. As julle dus daarvan oortuig is dat Ek al julle sonde gedra het, dat Ek al julle leed op My geneem het en daarvoor aan die kruis gesterf het, sodat julle vry kan word, dan sal alle twyfel in julle verdwyn. Dan kan Ek al die leed van julle wegneem en julle verlos van sonde en dood. Eers dan word julle terugkeer na My verwesenlik, eers dan sal julle My in Gees en in Waarheid erken en dan sal dit geskied volgens julle geloof. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205