Verskillende Slange 251 - 350
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 66

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72.

316. Wanneer die siel homself dissasosieer, word hy deur goeie geeste ontvang, wat net so wens om goedhartige dienste aan hom te bied terwyl hy in hulle geselskap is. Maar as sy lewe op aarde sodanig was dat hy nie in die geselskap van die goeie kan bly nie, probeer hy om ook van hulle ontslae te raak, en hierdie proses word oor en oor herhaal, totdat hy homself assosieer met hulle wat ten volle in ooreenstemming is met sy vorige lewe op aarde, in wie hy as't ware sy eie lewe terugvind in die wêreld. En dan, wonderlik om te sê, lei hy saam met hulle `n lewe net soos wat hy gelewe het toe hy in die liggaam was. Maar nadat hy teruggesink het in so `n lewe, maak hy `n nuwe begin; en sommiges swaai na `n langer en ander na `n korter tyd weg na die hel; maar hulle wat in geloof in die Meester is, word vanaf die nuwe begin van die lewe stap vir stap gelei na die hemel.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205