Verskillende Slange 251 - 350
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 61

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72.

311. In die ander lewe is die staat van hulle wat in die vloed gesterf het, sodanig dat hulle nie eers in die wêreld van die geeste kan wees nie, of met ander geeste kan verkeer nie, maar is in `n hel afgeskei van die ander helle van die ander geeste, en as't ware onder `n sekere berg. Dit kom voor soos `n “tussenkomende berg” as gevolg van hulle verskriklike fantasieë en oorredingsvermoë. Hulle fantasieë en oorredingsvermoë is sodanig dat hulle `n deeglike en diepsinnige bedwelmende uitwerking op ander geeste het dat hulle nie weet of hulle lewendig of dood is nie, want hulle ontneem hulle van hulle verstaan van die waarheid, sodat hulle niks van die waarheid kan waarneem, of van enigiets anders nie. So was hulle oorredingsvermoë ook in die wêreld toe hulle hier geleef het; en omdat dit voorsien is dat in die ander lewe hulle nie kan assosieër met ander geeste sonder om `n tipe van dood aan hulle oor te dra, het hulle almal uitgesterf geraak, en die Meester in Sy Goddelike genade het ander state van lewe oorgedra op hulle wat geleef het na die vloed.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205