Verskillende Slange 251 - 350
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 17

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72.

267. Vers 17. En aan die mens het Hy gesê: Omdat jy geluister het na die stem van die vrou en van die boom geëet het waarvan Ek jou vertel het om nie te eet nie – vervloek is die aarde om jou ontwil; met moeite sal jy daarvan eet al die dae van jou lewe. Deur die “man” (mens) wat luister na die “stem van sy vrou,” dui die toestemming aan, of die rasionele, waardeur dit ook homself afkeer of vervloek, en gevolglik die gehele eksterne mens, wat ook aanduidend is dat “vervloek is die aarde om jou ontwil”. Om “met moeite te eet al die dae van jou lewe” beteken dat die toekomstige staat van sy lewe sal maar miserabel wees, en dit tot aan die einde van daardie kerk, of “al die dae van jou lewe.”

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205