Verskillende Slange 251 - 350
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 65

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72.

315. Maar as die opgewekte persoon of siel nie van so `n karakter is om gewillig te wees om onderrig te word nie, dan begeer hy om ontslae te raak van die geselskap van die engele, wat hulle baie duidelik gewaar word, want in die ander lewe is daar kommunikasie van alle idees van almal wat bedink word. Maar nogtans verlaat hulle hom nie, maar hy distansieƫr homself van hulle. Die engele is lief vir almal en begeer niks meer om aan hom goedhartige dienste te bewys nie, om hom te onderrig en om hom oor te bring na die hemel. Uit hierdie dade bestaan hulle grootste genot.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205