Verskillende Slange 251 - 350
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 48

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72.

298. Vers 22. Toe sê Jahweh God: Nou het die mens geword soos een van Ons deur goed en kwaad te ken. As hy nou maar nie sy hand uitgesteek en ook van die boom van die lewe neem en eet en lewe tot in ewigheid nie! Die rede hoekom Jahweh God eerste genoem word in die enkelvoud, en daarna in die meervoud, is dat by “Jahweh God” bedoel word die Meester, en terselfdertyd die engele hemel. Die mens se “weet” deur “goed en kwaad te ken” dui daarop dat hy hemels geword het, en dus wys en intelligent: “As hy nou maar nie sy hand uitsteek en ook van die boom van die lewe eet en lewe in ewigheid nie” beteken dat hy nie onderrig moet word in die geheime van die geloof nie, want dan sou niemand tot in alle ewigheid gered word nie, wat is om “tot in alle ewigheid” te lewe.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205