|
DIE MELGISEDEK ORDE VERSKEIE SKRYWERS
Hoofstuk 35
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35. |
|
|
TEN SLOTTE 23 Hiermee is gepoog om die hoofpunte van die
Melgisédek-orde aan u uit te lig, maar wat by
verre nie alles is wat in die Skrif of in die Nuwe
Openbaring voorkom nie. Maar u sal nou, na `n deeglike
bestudering van hierdie geskrif, onmiddellik kan optel waar
hierdie Melgisédek-orde in die Woord voorkom. U sal dit
dadelik herken.
Laat ons volhard tot die einde toe, laat die innerlike Vrede
en Liefde van ons liefdevolle JaHWèshua, ons Verlosser en
Vredevors, met elkeen wees tot aan die einde. Mag ons die
groot genade en barmhartigheid deelagtig word, om mekaar
op die versamelplek, by die Pilaar, die Groot Migdol van die
eeue, te ontmoet.
Shalom Godesh! Mag die Vrede van Apartheid met u wees.
|
|
|
|
|