|
DIE MELGISEDEK ORDE VERSKEIE SKRYWERS
Hoofstuk 28
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35. |
|
|
GELOFTEFEES 2005 - `N VRYLATING
VIR DIE 50STE KEER
Hierdie 16 Desember 2005 was die Gelofte weereens op
Kameeldrif gehou deur die Dogter van Sion. Sewe dae voor
die tyd kry ek `n ingewing dat ons nie die fees vir sewe dae
aaneen moet hou soos die voorafgaande 7 jaar nie. Ek
bespreek dit met my broer, Callie Herbst, en hy bevestig
aan my dat hy presies dieselfde gevoel gehad het, naamlik
dat ons dit slegs op 16 Desember moes hou. Dit sou dus
die vyftigste keer wees wat ons hierdie Dogter van Sion
Gelofte afgelê het.
Levítikus 25:10, 13, 17: En julle moet die vyftigste jaar
afsonder en 'n vrylating in die Aarde uitroep aan al haar
bewoners. Dit moet vir julle 'n jubeljaar wees; dan moet
julle elkeen na sy besitting en elkeen na sy familie
teruggaan.
13 In hierdie jubeljaar moet julle elkeen na sy besitting
teruggaan.
17 Laat niemand dan sy naaste verdruk nie, en vrees jy
jou Elohey; Ek - JaHWeH julle Elohey.
Ons is die besitting van ons Besitter, JaHWeH Self. Nou
kon ons weereens met Hom versoen, alhoewel nie op
dieselfde plek waar ons begin het, die Bloedrvier-terrein nie,
maar wel op Kameeldrif 225, die eiendom van die Dogter
van Sion. Hierdie 50ste keer waarop die Gelofte gehou was,
het vir ons `n vrylating van ons onderdrukkers aangekondig.
Ons hou toe daardie dag `n wonderlike Geloftefees, en die
teenwoordigheid van ons Hemelse Vader was sterk in die
byeenkoms saaltjie gewees.
Gedurende hierdie voorafgaande week het `n baie belangrike
gebeurtenis plaasgevind, naamlik op die 14de
Desember 2005. Hierdie datum korrespondeer met die
Israel-kalender datum van die 24ste van die 9de maand,
welke datum in Haggai 2:18 en 23 verwys na die voltooiing
van die fondament van die tempel, wat in ons geval sou
heenwys na die voltooiing van die fondament vir die
geestelike Sionshuis.
18 Merk tog op, van hierdie dag af aan, van die vier-entwintigste
dag van die negende [maand], naamlik van die
dag af toe hulle die fondament van die Huis van JaHWeH
gelê het; merk op:
23 In dié dag, spreek JaHWeH van die skeppings-leërmag,
sal Ek jou neem, Serubbábel, seun van ShealtiEl, My kneg,
spreek JaHWeH, en jou maak tot 'n seëlring, want jou het
Ek verkies, spreek JaHWeH van die skeppings-leërmag.
Wat het dan op hierdie dag gebeur? Die laaste boek van die
Groot Johannes Evangelie, Boek 11 deur die profeet
Jakob Lorber was voltooi en gereed vir die drukker. Hierdie
boek, in JaHshua se eie woorde beskryf, het gehandel oor
Sy kruisiging te Golgotha. Nou was die Nuwe Testament
voltooi en saam met die Boek van Herinnering, het ons
nou `n volledige Skrif in Afrikaans gehad, en nou kon die
geestelike huis van 1 Petrus 2: 5-10 gebou word uit gees152
telike stene/mense uit Sion.
5 en laat julle ook soos lewende stene opbou, tot ’n
geestelike Huis, ’n priesterdom van Apartheid, om
geestelike aanbiedinge te bring wat aan Elohim
welgevallig is deur JaHWèshua die Gesalfde.
6 Daarom staan dit ook in die Skrif: Kyk, EK lê in Sion ’n
Grondsteen, [‘n beproefde Klip,] ‘n kosbare Hoek[steen
wat ‘n vaste fondament is,] hy wat vertrou, sal nie haastig
wees nie. [JeshaJaH 28:16]
7 Vir julle dan wat glo, is Sy kosbaar; maar vir die
ongelowiges geld die Woord: Die Klip wat die bouers
verwerp het, Sy het 'n Hoeksteen geword; [Psalm 118:22] en:
’n Klip van aanstoot en ’n Rots van struikeling – [JeshaJaH
8:14]
8 vir dié wat hulle teen Hom stamp, omdat hulle aan die
Woord ongehoorsaam is, waarvoor hulle ook bestem is.
[JeshaJaH 8:14]
9 Maar julle is ’n uitverkore saadlyn, ’n koninklike
priesterdom, ’n apartgestelde nasie. 'n Volk as eiendom
verkry, om te verkondig die voortreflikheid van Hom wat
julle uit die Duisternis geroep het tot Sy wonderbare Lig,
[Exodus 19:6]
10 julle wat vroeër geen volk was nie, maar nou die volk
van Elohim is; aan wie toe geen Barmhartigheid bewys is
nie, maar nou bewys is. [2 Ezra 1:35, 37; Hoséa 1:6-9]
Hierdie geestelike Huis van Sion is gebou, met geestelike
aanbiedings wat gebring is:
1. die Gelofte wat 50 keer gebring was,
2. die Boek van Herinnering wat 4 keer aangebied was,
3. die nuwe Gelofte van ons huis in Pretoria wat aanvaar
is,
4. die Groot Johannes Evangelie wat voltooi was.
5. My destydse droom oor die nuwe fondament wat
gebou sou word, was nou voltooi.
Daarom is die Klip, die Gees van Waarheid, bevestig, wat
`n rots van struikeling en `n klip van aanstoot vir die volksleiers
te Bloedrivier geword het, maar ons, die Boerevolk, is
deel van die uitverkore saadlyn, `n koninklike priesterdom,
`n apartgestelde nasie, wat voorheen in Europa en Kaapkolonie
geen volk was nie, maar nou, na die 1838 se
Gelofte, `n volk van God geword het, en wat nou aan die
einde, in 2005, barmhartigheid gevind het in die 50ste
herdenking van hierdie Gelofte.
Min het ons geweet dat ons Hemelse Vader ander
wonderlike dinge vir ons op hierdie einste dag te Bloedrivier
beplan het!
Susan Oosthuizen, die vrou met die eikeblaar in haar Skrif,
se werk was nog nie voltooi nie. Op `n wonderbaarlike wyse
bevind sy haarself onbepland op 16 Desember 2005, op die
Bloedrivier terrein. U word weer daaraan herinner dat sy
nooit ons vorige aanbiedings op hierdie terrein meegemaak
het nie. Sy was egter nou (2005) by ons betrokke en was
vanaf 2003 gereeld saam met ons gewees. Op die terrein
kry sy `n opdrag om die verdroogde eikeblaar, wat sy `n jaar
gelede, op 16 Desember 2004, op Kameeldrif gepluk het,
uit haar Boek van Herinnering te haal en dit af te neem na
die laer. Getrou doen sy dit, maar merk toe op dat sy die
blaar op bladsy 595 van die boek geplaas het, naamlik by
Jesaja 1.
Ons Vader lei haar oog na die volgende verse toe, naamlik
Jesaja 1: verse 29 en 30. Vir diegene wat hul Skrif ken, is
dit sekerlik nie nodig om te noem dat Jesaja 1 handel oor
die eindtyd Dogter van Sion, wat klein en hulpeloos teen sy
eie leiers sal staan, en dat hul leiers sal saamheul met die
vyand. Vir volledigheid sal ek die voorafgaande verse, met
verklarings plaas. Jesaja 1:4-9:
1 DIE gesig van JeshaJaHûW, die seun van Amos, wat hy
gesien het met betrekking tot JeHûWdah en Jerusalem ,...
(verwys in profesie na Juda in Suid-Afrika en die Suiwer
Leer, Jerusalem)
4 Wee die nasie wat die pad byster raak, `n volk oorlaai
met ongeregtigheid, `n saadlyn van verderwers, kinders wat
verderflik handel! Hulle het JaHWeH verlaat, die Aparte
Een van JisraEl verag, hulle het na verbasterdes toe
weggedraai. (verwys na die verraaier element in die volk se
leierkorps)
5 Waar wil julle nog geslaan word, dat julle voortgaan om
af te wyk? Die hele hoof is siek, en die hele hart is krank.
6 Van die voetsool af tot die hoof toe is daar geen heel plek
aan nie, [maar] wonde en kwesplekke en vars houe! Hulle
is nie uitgedruk of verbind of met olie versag nie. (die hele
volk, leiers sowel as gewone mense is verslaan, word
vermoor en is slawe)
7 Julle Aarde is 'n verlatenheid, julle stede is met vuur
verbrand, verbasterdes verteer julle Adamah [die adamiet
se Aarde] in jul teenwoordigheid, sy is verwoes en
omvergegooi deur verbasterdes . (ons grondgebied en
woongebiede,ons stede, ons kerke, ons skole, alles is
verteer deur basters)
8 En die Dogter van Sion het oorgebly soos 'n skermpie in
'n Wingerd, soos 'n slaapplekkie in 'n komkommertuin, soos
'n beleërde dorpie. (daar is egter `n klein groepie wat `n
suiwer leer aanhang, maar hulle word gejag)
9 As JaHWeH van die skeppings-leërmagte vir Ons nie 'n
klein oorblyfsel oorgelaat het nie - soos Sodom sou Ons
geword het, Ons sou net soos Gomorra gewees het. (hierdie
oorblyfsel sal sorg dat vuur nie die res van die volk sal
verteer nie)
Dit is die toestand van ons volk na 1994, twee groepe in die
volk, die een behoudend en wat instaan vir hul volk se
sondes, wat elke dag op hulle knieë was voor JaHWeH
vanaf 2002 tot 2007, en die ander wat hard en ongenaakbaar
teen hierdie groepie opgetree het, hul bespot het
en waardelose offers en aanbiedinge saam met heidense
voorvadergeesaanbidders gebring het na Sy heilige terrein,
en die ware aanbidders vervolg het deur hofgedinge.
10 Luister na die Woord van JaHWeH, owerstes van
Sodom! Luister na die Wet van onse Elohey, volk van
Gomorra! (die volk en hul leiers moet verder luister!)
11 Wat het Ek aan die menigte van julle slagdiere? sê
JaHWeH. Ek is sat van die brandoffers van ramme en die
vet van vetgemaakte kalwers; en Ek het geen behae in die
bloed van stiere of lammers of bokke nie.
12 As julle kom om voor My Aangesig te verskyn, wie het
dit van julle hand geëis - om My voorhowe te vertrap?
(Bloedrivier is JaHWeH SELF se voorhof, hoe kon hulle
heidene in die heiligdom inbring?)
13 Bring nie meer waardelose spysbydraes nie; die reuk
daarvan is `n gruwel vir My. Maand en sabbat, die uitroep
van samekomste - Ek verdra [dit] nie, dit is wettelose
byeenkomste
14 Julle vernuwings en julle feestye haat My Siel; hulle is
My 'n oorlas. Ek is moeg om dit te dra. [2 Ezra 1:31] !
(waardelose Versoeningsfeeste op Sy heilige grond, saam
met Skriflesing uit hulle valse 1983 Bybels!)
15 En as julle jul handpalms uitstrek, bedek Ek My Oë vir
julle; ook as julle die gebed vermenigvuldig, luister Ek nie:
julle hande is vol bloed. [Psalm 141:2; Spreuke 28:9] (hulle
Geloftes is niks werd nie!)
16 Was julle skoon, suiwer julle , neem die besoedeling van
julle handelinge voor My Oë weg, hou op om kwaad te
doen, [Psalm 51:2; MattithJaHûW 28:19]
17 leer om goed te doen, soek die Reg, beteuel die
verdrukker, doen reg aan die wees, verdedig die saak van
die weduwee. (Die weduwee is die Dogter van Sion, die
wese haar lede, maar hulle, die volksleiers het teen haar
geheul, saam met die verdrukker regering, die ANC)
Hier kry die volk se leiers `n keuse om om te draai en te
probeer goed doen, en die tyd wat toegestaan was
daarvoor, was vanaf Mei 2002 tot Desember 2005, bykans
drie en `n half jaar, vanaf die tyd wat hulle sekere lede van
die volk, Dogter van Sion, met `n hofbevel verbied het by
Bloedrivier. Hulle het hul egter nie daaraan gesteur nie, ten
spyte van die feit dat ons hulle herhaaldelik daartoe versoek
het.
18 Kom nou en laat Ons die saak uitmaak, sê JaHWeH: al
was julle oortredinge soos skarlaken, dit sal wit word soos
sneeu; al was dit rooi soos purper, dit sal word soos wol.
19 As julle gewillig is en luister, sal julle die suiwer dinge
van die Aarde eet.
20 Maar as julle weier en rebelleer, sal julle deur die
swaard geëet word; want die Mond van JaHWeH het dit
gespreek. (hulle het egter geweier en voortgegaan met hul
Versoeningsdag geloftes)
21 Ag, hoe het die Getroue Vesting 'n hoer geword! Sy was
vol Reg, Geregtigheid het in haar vernag - en nou
moordenaars! (Die getroue apartheidgestelde,
Godvresende Boerevolk het hoereer met haar heidense
oorheersers en Bloedrivier, ons getroue vesting, is
afgebreek)
22 Jou silwer het skuim geword; jou wyn is vervals met
water. (silwer is die Woord (Psalm 12:6) en dit is vervals –
1983 Bybels)
23 Jou vorste is opstandelinge en metgeselle van diewe;
elkeen van hulle het omkoopgeskenke lief en jaag belonings
na. Aan die wees doen hulle geen Reg nie, en die saak van
die weduwee kom nie voor hulle nie. (die Bloedrivier leiers
eet saam aan die ANC "gravytrain" en verwaarloos die volk
se geestelike belange)
24 Daarom spreek my Meester JaHWeH van die skeppingsleërmagte,
die Magtige van JisraEl: o Wee, Ek sal vir My
voldoening verskaf van My teëstanders en My wreek op My
vyande!
25 En Ek sal My Hand teen jou uitstrek en jou skuim soos
met loog uitsuiwer en al jou looddele wegneem. (verwysing
na die gerestoureerde Skrifte, die Boek van Herinnering en
die Groot Johannes Evangelie wat gebruik sal word om die
valsheid en leuens te ontmasker)
26 En Ek sal jou weer regters gee soos vroeër en
raadsmanne soos in die begin; daarna sal jy 'n Stad van
Geregtigheid, 'n Getroue Vesting genoem word. (JaHWeH
se wet word herstel met die Melgisédek orde, wat gaan
heers uit Sion)
27 Sion sal deur Regspraak verlos word en die van Haar
wat terugkeer, deur Geregtigheid.
28 Maar daar sal vernietiging wees van die rebelleerders
en die wetsoortreders almal saam; en die wat JaHWeH
verlaat, sal omkom. (dood is die voorland vir hierdie
bedrieglike en verraderlike leiers van die Boerevolk)
Omdat hierdie leiers nie gehoor wou gee aan Hom nie,
word die beëindiging van hul verteenwoordiging as leiers
van hierdie volk aangekondig, en dit word bevestig deur `n
ongelooflike teken, naamlik die blaar van `n eikeboom, `n
eikeboom waaronder twee hope klippe lê in Pretoria, een
hoop klippe vir `n Nuwe Gelofte om ons huis beskikbaar te
maak vir Sy Sionskinders, en `n ander een van onderlinge
broederliefde, wat Hy bevestig het met sy arm, wat die olie
van die Boek van Herinnering afgevee het.!
29 Want hulle sal in die skande kom weens die eikeboom
waar julle behae in het, en julle sal rooi van skaamte word
oor die tuine wat julle verkies het.
30 Want julle sal wees soos ’n eikeboom waarvan die
blare verdor, en soos 'n tuin wat geen water het nie.
Susan stap toe die laer binne, neem hierdie blaartjie uit
haar Skrif en kry `n verdere opdrag van ons Vader. Gaan na
die oorkantse poort toe, die een waar die Grietjie-kanon
staan. Daar aangekom, moes sy net buite die laer, by
hierdie poort, die blaar opfrommel en op die grond neergooi,
min wetende dat dit OP DIE PRESIESE PLEK WAS WAAR
DIE BLOEDRIVIERSTIGTING DIE 64 VIERKLEURVLAE
MET DIE NAAM VAN JAHWEH DAAROP, MET HUL 4X4
VOERTUIE VERTRAP HET OP 16 DESEMBER 2001, 4
jaar tevore!! Hoe groot, lankmoedig en akkuraat is ons
Vader nie! Hoe lank gelede is Jesaja 1 nie geskryf nie, toe
het Hy alreeds geweet dat hulle hierdie gruwelike ding sou
doen.
U moet onthou dat Susan nie by was in 2001 toe hierdie
Naamskendery op Bloedrivier gepleeg was nie. Ons in
Pretoria het ook nie geweet dat sy op daardie oomblik `n
stuk geskiedenis gemaak het nie. Sy self was ook nie eers
bewus van wat die implikasies was van hierdie opdrag van
haar nie. So gebruik Vader verskillende ledemate van een
liggaam om werk vir Hom te verrig, en as ons terugkyk, is
ons verstom oor die wonder van Sy beplanning. Ook kan
niemand nou vir Dogter van Sion beskuldig van bedrog en
versinsels nie. Ons was almal net diensknegte in Sy Naam.
Amein!
Hierdie verkrummeling van die eikeblaar kondig toe die
AANHANGSEL A: Uittreksels uit `n Hooggeregshofaansoek
deur die Bloedrivierstigting, waardeur lede
van die Dogter van Sion vir ewig van die Bloedrivierterrein
verbied is.
AANHANGSEL A: Uittreksels uit `n Hooggeregshofaansoek
deur die Bloedrivierstigting, waardeur lede
van die Dogter van Sion vir ewig van die Bloedrivierterrein
verbied is.
AANHANGSEL A: Uittreksels uit `n Hooggeregshofaansoek
deur die Bloedrivierstigting, waardeur lede
van die Dogter van Sion vir ewig van die Bloedrivierterrein
verbied is.
einde van die formele Gelofte te Bloedrivier deur die
kulturele leiers van die volk aan, omdat hulle nie die
oorspronklike inhoud van die Gelofte meer geëer het nie,
maar ook nie hul verbod op volksgenote, wat die fees op die
terrein wou vier, die afgelope vier jaar wou ophef nie. Hulle
het toe in die skande gekom deur die Gelofte onder die
eikeboom, wat die ware geestelike inhoud van die oorspronklike
Gelofte dra, naamlik die van `n geestelike
volkshuis wat gestig sou word vir die hele Sion wat oor die
hele wêreld verspreid is as die blanke Israel. Hy gaan
verder en sê dat hulle self sal verdor soos die eikeblaar en
dat hulle geen verdere water/kennis sal kry nie. Hulle sal
dus geestelik verdor en die ewige dood sal hul voorland
wees.
Onwetend het ons toe werklik `n vrylating verkry na die
vyftigste aflegging van hierdie Gelofte. Nooit sal gesê kan
word dat die Bloedrivierstigting, die Voortrekkermonumentekommissie,
die Afrikanerbond, die NG-kerk (aan wie die
Bloedrivier-terrein behoort) en die FAK nie geleentheid
gehad het om hierdie saak reg te stel nie.
“Mene mene tekel ufarsin”. Hulle was geweeg en hulle is te
lig bevind!
|
|
|
|
|