|
DIE MELGISEDEK ORDE VERSKEIE SKRYWERS
Hoofstuk 21
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35. |
|
|
DIE GEESTELIKE VERVAL VAN DIE
BOEREVOLK
Na 1994 is alle verwysings na die Seun van God, JaHshua
Messias/Jesus Christus blitsvinnig verwyder uit alle
regerings- en parlementêre strukture. `n Nuwe universele
god, aanvaarbaar vir alle gelowe, is in die Een God van
Bloedrivier se plek geplaas. Hindoe, Moslem, Satanis en
Antichris het saam begin bid en sing, “we are one”. Elke
behoudende Boer is mee gespot en gehoon. Ons dierbare
Verlosser is bespot en gehoon. Thabo Mbeki, die nuwe
president, is op rekord waar hy gesê het: “Bring hierdie
Jesus-jood na my toe, ek sal hom in my tuin laat werk”.
Jacob Zuma het spottend verklaar dat die ANC sal regeer
totdat Jesus kom! Desmond Tutu het al in die tagtigerjare
verklaar dat Jesus sal kom met `n AK47 en die swartes
verlos van die juk van die wit Boer. Frank Chikane, wie se
voete gewas is deur `n lafhartige voormalige blanke
minister, is op rekord dat hy gesê het dat daar te min
blankes in Suid-Afrika is om te vermoor, hy soek meer!
In hierdie patetiese toestand van die volk se lewe, het ons
dierbare Vader na 1994, jaar na jaar, vir drie jaar, gekom
om vrugte aan hierdie vyeboom van Hom te soek. Indien u
nie weet nie, Juda is die vyeboom en dit is die vyeboom wat
aan die Suidpunt van Afrika geplant is, die suiwer
koningsaad van die Huis van Dawid. (Sien "Geloftevolk
Ontwaak" van Susan Pöhl en "Oorblyfsel sal draai" by
Dogter van Sion uitgewers.) Helaas was daar maar min
goeie vye oor aan hierdie boom, wat nog die ware 1838
Gelofte gehou het in gees en waarheid. Alreeds was alle
kultuurorganisasies van die Boerevolk onder die beheer van
wit verraaiers en manteldraaiers. Bloedrivier is gekaap deur
die Broederbond (nou Afrikanerbond) en stadig maar seker
was die apartgestelde Geloftedag verander na `n algemene
Versoeningsdag. `n Zoeloe-monument is regoor die
Bloedrivier-terrein gebou. `n Brug oor die Ncome-rivier is
beplan tussen die laer van Bloedrivier en hierdie
voorvadergees tempel.
Met die volk se geestelike lewe, veral in die hoofstroom
Afrikanerkerke, het die beroerd gegaan. Liberale teologie
was aan die orde van die dag. Die liberale dogma deur die
Jood, Johan Heyns, (werklike naam Johann Heinzowitch)
het deurgewerk na alle ander kerke en gemeentes toe. Sy
liberale denke was die hoof dryfveer om die mag oor te gee
aan die swart magte van die duisternis. Een van sy en sy
kollega`s se grootste suksesse was die 1983 Afrikaanse
vertaling van die Bybel, geskoei op die “New International
Version”, die Bybel wat die Nuwe Wêreldorde gebruik het
om die ganse wêreld te swaai na `n eenwêreld godsdiens.
Hierdie blatante stuk misleiding, was so kunstig vervals, dat
die volk binne enkele jare alle apartheidsbeginsels
(heiligheidsbeginsels) by die deur van die huis uitgegooi
het. Nou was geleer en geglo: Almal is jou naaste, swart,
wit, bruin en geel, - almal moet geakkommodeer word, en
almal kan maar vir Jesus sien soos wat hy wil. As Jesus `n
voorvadergees is, “why not”, sê Sakkie Spannenberg, NG
kerk hoogleraar aan Unisa. Baie gou het die noodsaak van
die Bloedrivier-Gelofte ook by die deur van die kerkhuis
uitgewaai, want dis darem te erg, ons nuwe god kan mos
nie so bloeddorstig gewees het nie, nee a, hy is mos `n god
van liefde en vrede. Baie het hul rug op die Gelofte se
inhoud gedraai en nie meer opgedaag by die vieringe nie.
Maar die verraaiers het beter planne gehad. Subtiel het
hulle, in samewerking met hul heidense- en kommunistiese
base, die vieringe stelselmatig verander, totdat die hele land
nou, op amptelike vlak, slegs versoeningsdagfeeste op 16
Desember hou.
“Regse” leiers soos Constand Viljoen, Mossie van den Berg
en ander prominente Afrikaners het begin hand uitreik na
die swartes op hierdie heilige dag. Kransies is deur hierdie
verraaiers gelê by die voorvadergees-monument te
Bloedrivier. Die Bloedrivier Stigting, onder leiding van die
Broederbonder, generaal Rooigert Opperman, het op die
voorgrond getree as die voorste afbreker van die
apartgesteldheid (heiligheid) van Bloedrivier.
|
|
|
|
|