Boek 28 - Die Geheim van Menswees
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35.


God Self openbaar aan ons die sin en die doel van ons aardse bestaan, en van die hele skepping
Volgens die Belofte in Johannes 14.21

VOORWOORD
Die grootste deel van die mense ken nóg die doel nóg die einddoel van die aardse lewe, en ook die wetenskap vind nog geen antwoord op die eenvoudige vraag: Waarom is ek eintlik op hierdie wêreld?
Om die doel van die aardse bestaan te deurgrond is kennis wat behoort tot die gebied van die onbewysbare, maar met die hulp van God is dit vir elke mens wel moontlik om hierdie kennis te verkry omdat Hy self die wette gestel het aan die menswees.
Hy openbaar ons deur Sy profete in geskrifte die doel en die einddoel van ons aardse bestaan en van die hele skepping, en dit is daarom vir elke mens wat van goeie wil is, ook moontlik om tot insig te kom dat hy ter wille van `n doel die weg oor die aarde gaan, maar hy moet egter ook Die Wetgewer aanvaar, want eers dan sal hy homself ook verantwoordelik voel teenoor Die Wetgewer.
En dan sal hy ook spoedig sy Vader in Hom erken wat hom liefhet en hom tot Homself wil trek, want Hy laat geen mens in swakheid van gees en onwetendheid om die beoogde doel te bereik nie.
M. G

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205