OP GOLGOTA - DEEL 2
LOUISE SNYDER/CHRISTINE BADENHORST

Hoofstuk 9

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40.

Hoofstuk 9
8 Jan2008 06.49
Wees nie bevrees vir die tyd wat kom nie, want EK het daardie tyd ook al klaar oorwin soos wat EK die satan oorwin het, nog voordat EK in die diepte van die hel ingegaan het om MY mense daaruit te verlos. Julle sal verbaas wees as julle weet wat die vyand vir julle beplan en hulle alledaagse praatjies gaan net daaroor en hoe hulle julle tot in die see gaan verjaag. Dit was dieselfde met satan en hy het praatjies gemaak met die res van sy demone oor wat hy alles met MY gaan doen sodra hy MY in sy mag het. Daar was nooit vir hom ‘n tyd dat hy MY in sy mag gehad het nie, al het hy self so gedink. EK is ook nog steeds in beheer in die “nuwe Suid-Afrika”, al dink die bose dat hulle julle in hulle mag het. Die duistere magte om julle verlei die swartes met leuens en hulle is te dom om die waarheid agter die leuen raak te sien. Dit was net so met die mense wat MY gekruisig het en hulle is ook deur die bose verlei om te glo dat Ek self boos was, en dit terwyl hulle bewys het hoe boos hulleself was. In julle land gaan dit nou net so. Julle blankes word daarvan beskuldig dat julle die swartmense verskriklik onderdruk en sleg behandel het en dit terwyl dit hulle is wat julle onderdruk en soos diere behandel. Maar dit sal nie langer toegelaat word nie en net soos dit gegaan het met MY kruisiging, sal dit nou met julle gaan. Wanneer die bose dink dat hulle heeltemal oorwin het, sal hulle eers tot die besef kom van hulle groot fout. Nadat EK MYSELF oorgegee het om gedood te word en in die duistere hel neergedaal het, was satan baie spyt oor dit wat hy MY aangedoen het en hy het berou gekry, nie omdat hy MY bejammer het nie, maar omdat hy besef het dat hy die mag verloor het en eintlik nog nooit gehad het nie. MY kinders, wanneer die swartes werklik onder julle losgelaat sal word, sal hulle met helse vreugde doodmaak en martel, maar sodra hulle dink dat hulle julle finaal onder gekry het, sal EK kom met MY engele en julle red en besoeking kom doen, sodat elke liewe swarte wat sy hand teen julle gelig het, maak nie saak wanneer nie, sy geboortedag sal berou. Dit sê EK Jahshua en GOD van Abraham, Isak en Jakob aan julle, my troue oorblyfsel wat hulle nie met die ander nasies versondig het nie. Stil het julle eenkant gestaan en nie deel gehad aan die “nuwe Suid-Afrika” nie, al het julle ook hier geleef en ‘n bestaan probeer maak onder die onderdrukking van julle volk. Maar EK sal vir julle, wat julle rein gehou het van hulle besoedeling, kom en EK sal julle kom red en elke een wat teen MY is, sal dit diep berou.
Dink daarom nie dat EK julle vergeet het nie. Die tyd is egter nog net nie ryp daarvoor nie. Maar die tyd kom al nader en sal nie meer lank op hom laat wag nie en daarom waarsku EK ‘n ieder en elk van julle, MY volk. Kom staan in MY kring, sodat MY engele ook ‘n laer om julle kan trek en EK julle, soos julle voorgeslagte by Bloedrivier, kan red. Dit sê die Vader van Sarel Cilliers aan julle, sy nageslag.
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205