Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 8

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

As jy nou die anderkant van die gebeurtenis sou kon gesien het, hoe verskillend sal dit nie wees nie! Jy sal niks van die dood sien nie. Twee geselskappe vergader rondom die kleintjie, onsigbaar vir mekaar. Hoe verskillend hulle gevoelens en die ampte wat hulle beklee! Hier probeer ons om hom te hou in hierdie wêreld, en elke stap van sy losmaking is soos die verbreking van een van ons hartstringe. Ons vertroetel hom so lank as wat ons hom kan bereik deur die materiële liggaam.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205