Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 27

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Dit gaan goed met ons kinders wat deur die Goeie Herder weggeneem is na Sy eie kraal met Sy eie kudde, Hulle is veilig teen alle gevaar, hulle is gelukkig en verskans teen enige gebeurlikheid. Hulle is die ryk skatte van die hart, uitgelê in die hemel, waar geen mot van aardse luste, geen roes, geen falsheid hulle kan korrupteer nie, en geen dief van passie kan deurbreek om hulle onskuldige geluksaligheid te steel nie. Hulle sal voortdurend groei in `n meer en ewige jeugdigheid, in skoonheid en geseëndheid.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205