Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 14

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Soos ek alreeds gesê het, alle kinders kom aan in die ander wêreld met dieselfde vorms, dieselfde natuur, en dieselfde bekwaamhede, waarmee hulle hierdie lewe verlaat het. Hulle het onderrig en ouerlike versorging daar nodig, net soos wat hulle hier sou ontvang het as hulle hier sou gebly het. En die Meester laat hulle nie as wese bly nie. Hy voorsien `n huis en onderrig vir elkeen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205