Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 21

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Hierdie engele is nie abstrakte en bloedlose identiteite nie, geskep deur `n gril van die Alomteenwoordige, sonder menslike vorm en menslike emosies nie. Hulle is julle moeders en grootmoeders, wat, met hernude jeugdigheid en verhewe emosies, `n diens lewer vir julle kinders, wat vir hulle die grootste plesier verskaf om op te tree as hulle op hierdie aarde sou gebly het. Hulle sien om na hulle behoeftes. Hulle waak oor hulle ontvouende aanlegte met die grootste genoegdoening. Hulle begewe hulle in elke onskuldige en spelerige emosie met opregte simpatie, en groei jonger deur die nuwe lewe wat hulle van die Meester ontvang het deur hulle. Hulle kom in kontak met nuwe lewe, en is aandeelhouers van al die seëninge. Dit is `n werklike fontein van jeugdigheid aan hulle.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205