Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 20

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Hierdie versorging en opvoeding van die kinders is nie `n uitputtende taak wat die engele aangeneem het asof uit `n gevoel van verpligting nie. Dit word nie met angs en spanning gedoen met uitputtende arbeid nie, want daar is nie so iets in die hemel nie. Dit is arbeid in liefde. Dit is `n metode om vrye uiting te gee aan jou hemelse aandoeninge en emosies. Dit is die ontvouing van ouerlike emosies gesuiwer van alle moer of uitsaksel en alle onsuiwerhede, en verhef na `n geestelike staat van lewe. Die natuurlike emosie word verinnig, geïntensifiseer en verheerlik. Dit is nie aanstellerig, koud, en bloedloos nie. Dit is spelerig, vreugdevol, en spontaan. Dit borrel en spil oor in vorme van `n ewig-veranderde heerlikheid en perfeksionisme.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205