Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 3

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Die doktrine van die Nuwe Kerk gee ons `n helder lig, en die mees vertroostende versekering oor hierdie onderwerp, wat die ouer se hart so intiem raak. Dit plaas ons in `n posisie waarin ons dit kan sien soos wat dit is. Dit werp lig op hierdie onderwerp en sy duisternis, en gee ons nie net alleen die middeletoets om die raaisel op te los nie, maar dit vertroos ons verskeurde harte, dit heel ons gewonde aandoenings of emosie; dit wys ons dat die Meester se liefdevolle goedheid net so in sy volheid manifesteer deur hulle weg te neem uit ons natuurlike sig as om hulle aan ons te gee.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205