Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 19

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Die mag om spesifieke kwaliteite van karakter waar te neem word grootliks vergroot in die ander lewe, en hierdie aanleg stel die engele in staat om hierdie kinders te selekteer wie se natuur meestal aangebore is, of wie se spesifieke eienskappe van karakter die beste is om te hanteer en te ontvou en wys te bestuur. Daarom sal daar `n meer intieme, natuurlike, en minlike verhouding wees tussen die engele en die kleintjies wat toegestaan is aan haar versorging, as wat daar sou bestaan het tussen die kind en sy ouers in hierdie wêreld.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205