Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 25

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Klein kindertjies word in wonings ontvang, waar hulle liefde kry en vertroetel word met die grootste vertedering. Daar is nie sulke wonings op aarde nie, Niks so stil, so ordelik, so vreugdevol, so vol van skoonheid, so warm, sonnig en helder, met lig van binne en van buite. Hulle is perfek gemeubileer met alles wat gemak en genot bewerkstellig. Hulle is vry van alle besmetting van die bose se kant af. Die kinderlike natuur ontvou in hulle soos blomme in vrugbare grond, en in die warm asem van die lente. Hulle is vry om te speel in die hemelse toegeneentheid. Daar is die grootste vryheid in die mees perfekste orde. Hulle lewe in `n atmosfeer van liefde, en word gerig deur `n wysheid perfek aangepas tot elkeen se status.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205