Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 2

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Maar as ons hierdie onderwerp aanskou vanuit die geestelike wêreld, bied dit `n ander aspek. Wat vir ons na die dood lyk, blyk die ingang na die lewe te wees. Wat vir ons voorkom as `n mislukking en `n nederlaag van die Meester se doel word gesien as om dit deur te voer na `n suksesvolle voltooiing. Die aarde is die kweekskool van die Hemel. Die jong en kinderlike siel is nie `n bloeisel van `n onsterflike blom wat van die stam afgebreek word en gelaat word om te verlep en te sterf nie. Dit word opgeneem deur die lewende wortel en vervoer na die paradys daarbo. Dit word geneem uit die winteragtige sfeer van hierdie wêreld en word geplaas in die warm lente van die geestelike wêreld, waar elke aanleg en geskiktheid in sy orde sal ontvou, in harmonie en in sy volheid.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205