|
Wat gebeur met kinders na die dood EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 12
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28. |
|
|
In hierdie lig is een van die lewe se mees verskriklikste prosesse vol van vriendelike goedheid en sagte en tere barmhartigheid van die Meester. Die siel is vertroos, word ondersteun, en die helende hemelse balsem word in die bloeiende hart ingeskink.
|
|
|
|
|