Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 22

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Hierdie klein nuwelinge vanaf die aarde word in so `n huis ontvang waar dit onmoontlik is om jou in te dink dat dit `n huis is sonder dat dit `n definitiewe en duidelik gedefinieerde woonplek is wat `n permanente verhouding het met ons gedagtes en emosies, wat verryk kan word deur assosiasies; wat `n individualiteit het, en `n soort van persoonlike verhouding met ons regte natuur.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205