|
Boek 3 - Mens, wie is jy? VOLKSLEIDING-REEKS
Hoofstuk 13
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36. |
|
|
DEEL 2 - Dogter van God, wie is jy?
Geskape deur My hand,
dogter in hierdie land.
Rein en ongeskond’
in die vroeë môrestond.
Teen die middag te ontluik
as My strale jou omsluit.
Tot wasdom sal jy groei,
in volheid vir My bloei,
as Ek na jou toe kom
en jy net vir My blom.
Amein.
|
|
|
|
|